home.social

#bf888s — Public Fediverse posts

Live and recent posts from across the Fediverse tagged #bf888s, aggregated by home.social.

  1. Ek het onlangs begin belangstel in radio-tegnologie en vir my 'n goedkoop stel Baofeng bf-888s tweerigting radios aangeskaf. 'n Paar maande later en ek lees meer or HAM, of amateur radios op, en gradeer toe op met 'n Boefeng UV-5R.

    Nou ja... mens moet liksense hê vir dié goed, verstaan ek, en nou begin ek verder te leer.

    sarl.org.za/ lyk vir my is die bron van meeste inligting vir Amateur Radio in Suid-Afrika.

    #Baofeng #UV5R #BF888S