#afrikaans — Public Fediverse posts
Live and recent posts from across the Fediverse tagged #afrikaans, aggregated by home.social.
-
https://www.europesays.com/africa/322817/ Family of four killed in horror Garden Route N2 crash #afrikaans #CapeTown #ChristopherSpies #eljada #EljadaNasorg #EljadaNasorgsentrum #facebook #GardenRoute #god #GrantRiddles #heidelberg #iol #michelé #MicheléLombard #minibus #N2 #oudtshoorn #riversdale #SaChampionships #SouthAfrica #spies #swellendam #toyota #WesternCape
-
https://www.europesays.com/africa/317944/ Can an all-meat diet really transform your health? Limpopo man vs experts #adsa #afrikaans #AngeliqueCoetzee #AssociationForDietetics #CariErasmus #CarnivoreDiet #CobusKriel #English #German #instagram #iol #Limpopo #meatrx #medirite #mediterranean #medivore #mookgophong #mzansi #NewsMedical #nutrients #ShawnBaker #SouthAfrica #SouthAfricans #TIKTOK
-
Kai ǃGarib Municipality ( #Afrikaans: Kai !Garib Munisipaliteit; #Tswana: Mmasepala wa Kai !Garib) is a #localMunicipality within the #ZFMgcawuDistrictMunicipality, in the #NorthernCape province of #SouthAfrica. The name Kai ǃGarib originates from the #KhoekhoeLanguage and means "big great river", referring to the #OrangeRiver that flows through the area.
-
#CapeHawthorn aka #WaterHawthorn.
It's native to #SouthAfrica. People there have long cultivated & harvested the buds & flowers as food. It's used to make #WaterblommetjieBredie - a traditional South African stew. The #Afrikaans name of this traditional cultural dish translates to "stew of little water flowers".Recipe:
https://paarman.co.za/blogs/all-recipes/waterblommetjie-bredieIt's not a widely known edible water plant here. It's delicious. If you enjoy green beans - you'll probably enjoy eating Cape hawthorn buds/flowers too.
#Spring #perennials #Cultivated #VancouverIsland #VanIsle #EdiblePlants #flowers #botanical #plants #WaterGarden #Bloomscrolling #florespondence #PollinatorAttractors #FlowersIdentification #WaterPlants #CulturalCrops #GlobalSouth #PlantsYouCanEat #LookAndLearn #CulturalFood
-
#CapeHawthorn aka #WaterHawthorn.
It's native to #SouthAfrica. People there have long cultivated & harvested the buds & flowers as food. It's used to make #WaterblommetjieBredie - a traditional South African stew. The #Afrikaans name of this traditional cultural dish translates to "stew of little water flowers".Recipe:
https://paarman.co.za/blogs/all-recipes/waterblommetjie-bredieIt's not a widely known edible water plant here. It's delicious. If you enjoy green beans - you'll probably enjoy eating Cape hawthorn buds/flowers too.
#Spring #perennials #Cultivated #VancouverIsland #VanIsle #EdiblePlants #flowers #botanical #plants #WaterGarden #Bloomscrolling #florespondence #PollinatorAttractors #FlowersIdentification #WaterPlants #CulturalCrops #GlobalSouth #PlantsYouCanEat #LookAndLearn #CulturalFood
-
Perfekte Kind
Begrawe daai prentjievan die “perfekte” kind.Daardie kind wat altyd stil sit,altyd presteer,altyd inpas,altyd almal gelukkig hou.Jou kinders was nooit geskapeom kopieë van mekaar te wees nie.Die een droom groot.Die een voel diep.Die een vra honderd vrae.Die een dans deur die lewe.Die een sukkel harder.Die een sien die wêreld anders.En dalk is dit presieswaar hulle magic lê.Hou op om hulle heeltyd te probeer “regmaak”totdat hulle in die wêreld se blokkies pas.Leer hulle eerderdat […]https://lastingminutes.wordpress.com/2026/05/15/perfekte-kind/
-
Perfekte Kind
Begrawe daai prentjievan die “perfekte” kind.Daardie kind wat altyd stil sit,altyd presteer,altyd inpas,altyd almal gelukkig hou.Jou kinders was nooit geskapeom kopieë van mekaar te wees nie.Die een droom groot.Die een voel diep.Die een vra honderd vrae.Die een dans deur die lewe.Die een sukkel harder.Die een sien die wêreld anders.En dalk is dit presieswaar hulle magic lê.Hou op om hulle heeltyd te probeer “regmaak”totdat hulle in die wêreld se blokkies pas.Leer hulle eerderdat […]https://lastingminutes.wordpress.com/2026/05/15/perfekte-kind/
-
creates semantic nodes and clusters #VECHT OF #VLUCHTREACTIE aepiot.ro/advanced-sea... #ZUID #AFRIKAANS #VOETBALELFTAL #MANNEN aepiot.com/advanced-sea... AÉPIOT: INDEPENDENT SEMANTIC WEB 4.0 INFRASTRUCTURE (EST. 2009): allgraph.ro
MultiSearch Tag Explorer -
♬〜 Steve Hofmeyr - Teach Your Children 💿The Country Collection If You Could Read My Mind
#Afrikaans #Cute #Pretoria #SouthAfrica #AfrikaansPopRock #NowPlaying -
My partner: Why does the weather lady keep saying to buy a coat? 🤔 In Afrikaans buy a coat means very cold. So I guess you could buy a coat when it’s "baie koud". 😂 #Afrikaans
-
My partner: Why does the weather lady keep saying to buy a coat? 🤔 In Afrikaans buy a coat means very cold. So I guess you could buy a coat when it’s "baie koud". 😂 #Afrikaans
-
So we all know what the English word "defenestrate" means, right? If you didn't, it's the act of throwing someone out of a window.
But South Africans, my dear South Africans, have you ever considered that the word sounds a little bit like the Afrikaans phrase, "die venster uit"?
I'm never going to unhear that now. Never. 🙈
-
So we all know what the English word "defenestrate" means, right? If you didn't, it's the act of throwing someone out of a window.
But South Africans, my dear South Africans, have you ever considered that the word sounds a little bit like the Afrikaans phrase, "die venster uit"?
I'm never going to unhear that now. Never. 🙈
-
https://www.europesays.com/africa/209580/ ‘Kinnear killer is dead’ – Ipid’s Mario September gives explosive testimony in Cape High Court #African #afrikaans #BishopLavis #cctv #CharlKinnear #DepartmentOfCorrectionalServices #firm #Gang #GoodwoodCorrectionalCentre #GregoryWolmarans #IndependentPoliceInvestigativeDirectorate #Ipid #MarioSeptember #NafizModack #RalphStanfield #RobertHenney #shooter #SouthAfrica #TheFirmGang #ValhallaPark #WesternCapeHighCourt
-
Sessie Bestuur vir HTTP Bediener in C: Basiese Gebruiker Sessie Implementasie
-
Data Stoor vir HTTP Bediener in C: Globale Sleutelwaarde Stoor met Hanteerders
https://otvsvn.substack.com/p/data-stoor-vir-http-bediener-in-c
-
Liggaam Data Hantering vir HTTP Bediener in C
https://otvsvn.substack.com/p/liggaam-data-hantering-in-http-bediener
-
HTTP Lêerbediening in C: Implementasie en Voorbeeld Web-Applikasie
-
Gelyktydige Versoek Verwerking vir HTTP Bediener in C: POSIX Liggewigproses Verbeterings
https://otvsvn.substack.com/p/gelyktydige-versoek-verwerking-vir
-
Roetebestuur en URL-dekodering vir HTTP Bediener in C: Hanteerders, Parameters en Addisionele Modularisasie
https://otvsvn.substack.com/p/roetebestuur-en-url-dekodering-vir
-
Modulariseerde HTTP Bediener in C: 'n Verbeterde Weergawe
https://otvsvn.substack.com/p/modulariseerde-http-bediener-in-c
-
Basiese HTTP Bediener in C: Van TCP na HTTP
-
TCP Eggo Bediener: Bou jou eerste netwerk bediener van nuuts af in C
-
I have not found many resources & speaker in #afrikaans I like to get accostumed to languages by reading them or trying to read them regularily For afrikaans I make the assumption I can recyle a huge part of my reading nederlands. (I think I can read B2 but with some help & it's domain dependent)
-
Howard & Dutton's #skilledmigration legacy......
#Afrikaans #auspol -
Found some signage in Melbourne CBD greeting me in one of my local South Africanlanguages, from the other side of the Indian Ocean. ‘Goeiedag’ means ‘good day’. In Afrikaans. Unfortunately, no ‘Sawubona’ (isiZulu) or ‘Molo’ (isiXhosa), but hey, beggars can’t be choosers.
-
Und wenn sich jetzt irgend jemand, insbesondere Muslime, beschwert, dass diese Sprache unverständlich ist … #Afrikaans ist auf jeden Fall um einiges lustiger als #Arabisch … es ist immerhin lesbar, ohne auch noch ein neues Alpha(ge)bet lernen zu müssen … und damit natürlich auch um einiges lebensbejahender.
#DieBibelfürdieFüße -
🇿🇦 **Can Black South Africans be Afrikaners?**
"_There are millions of Coloured and Black South Africans who speak Afrikaans as their first language. They share the same taal, eat the same food, tell the same jokes. The numbers tell their own story: today, roughly six in ten Afrikaans speakers in South Africa are Black or Coloured._
_Yet historically, they’ve been excluded from the Afrikaner identity by those who insisted it was defined by race as much as culture._"
-
🇿🇦 **Can Black South Africans be Afrikaners?**
"_There are millions of Coloured and Black South Africans who speak Afrikaans as their first language. They share the same taal, eat the same food, tell the same jokes. The numbers tell their own story: today, roughly six in ten Afrikaans speakers in South Africa are Black or Coloured._
_Yet historically, they’ve been excluded from the Afrikaner identity by those who insisted it was defined by race as much as culture._"
-
Come to think of it, "overmorrow" is *also* obsolete in English. But "oormore" in Afrikaans is not, and likewise, directly translates to "overmorrow", meaning, "The day after tomorrow." :) #English #Afrikaans #words
-
Come to think of it, "overmorrow" is *also* obsolete in English. But "oormore" in Afrikaans is not, and likewise, directly translates to "overmorrow", meaning, "The day after tomorrow." :) #English #Afrikaans #words
-
The Wiktionary "Word of the Day" today is, "ereyesterday", which means -- logically enough to me -- "the day before yesterday."
They say it's obsolete except in Ireland and Scotland.
But that made me think of the Afrikaans word, "eergister", which literally translates to "ereyesterday", and means the same thing. And it's anything but obsolete; you hear it literally all. the. time.
-
The Wiktionary "Word of the Day" today is, "ereyesterday", which means -- logically enough to me -- "the day before yesterday."
They say it's obsolete except in Ireland and Scotland.
But that made me think of the Afrikaans word, "eergister", which literally translates to "ereyesterday", and means the same thing. And it's anything but obsolete; you hear it literally all. the. time.
-
Afrikaanse tekenprent nostalgie
Hierdie is sommer net ‘n vinnige terugblik na van ons ou Afrikaanse tekenprente wat destyds op SAUK televisie uitgesaai is.
Vandag word die vraag op WordPress se daaglikse skryfstimulus gevra: wat is jou gunsteling tekenprent, oftewel “cartoon?”
Ek is self nie ‘n groot aanhanger van tekenprente, strokiesprente ensovoorts nie. As gevolg van my siggestremdheid kon ek glad nie daardie boekies lees wat soveel ouers, onderwysers en ander bekommerde burgers hoofbrekens besorg het.
Die tekenprente wat op televisie vertoon was, het ek wel op my manier gevolg. Daar was bekende kenwysies wat aangedui het dat ‘n gleuf van tekenprente uitgesaai gaan word. Daar was die snaakse stemme van die karakters, veral op Amerikaanse tekenprente soos Bugs Bunny en vele andere. Daar was die geluide van aksies wat die karakters uitvoer, getekende karretjies waarmee hulle dalk gery het, snaakse liedjies wat deur die karakters gesing is ensovoorts.
Die gehalte van dialoog op hierdie tekenprente het soms gewissel. Die idee was immers dat dit tog ‘n tekenprent is en dat jy al die aksies moes sien. Juis daarom het Afrikaanse prente uitgestaan vir hulle goeie dialoog.
Dink maar aan Nuustak, oor die uil en verkleurmannetjie wat die nuusgebeure op ‘n komiese manier bespreek, of ou Katvis en Grootbek die haai se avonture. Hierdie prente is op die SAUK se oggendnuusprogram, Goeiemore Suid-Afrika, uitgesaai.
Gelukkig is ons steeds bevoorreg om van hierdie tekenprente op Youtube te kan hê sodat selfs jonger mense dit steeds kan kyk en geniet.
Kom ons begin eers met ‘n paar Nuustak prente.
Wat op aarde is ‘n ombutsman nou eintlik?
‘n Jong dienspligtige van Potchefstroom het sy naam met ‘n plank geslaan toe hy teen die naaldrots by Graskop opgeklim het en nie kon afkom nie.
Ou trapsuutjies het eksamen geskryf en deel van sy toetsvrae het oor geheue gehandel, maar daar slaan sy geheue mos toe en kon hy nie onthou wat hy geskryf het nie.
Nou vir ‘n bietjie Katvis, Grootbek en Vreeslose Freddie.
Dis omtrent ‘n heen en weer uitoorlê hierdie.
Hoe nou gemaak as die reus skielik sy stysel wil verruil vir vis?
Waar kan so ‘n stout, spuitende seekarkatjie jou nie laat beland nie, veral as jy dink jy is die haai en jy is so kwaai en die mees gevreesde ding op aarde.
Grootbek en Katvis ontsnap uit die Seeland Akwarium, maar waarheen nou?
Ek hoop julle het hierdie videos net so geniet soos wat ek dit geniet het om dit saam met julle te kon kyk en dit hier te plaas.
-
PSA to #English speakers trying to speak Afrikaans: the Afrikaans "V" makes the same sound as an English "F".
PSA to #Afrikaans speakers trying to speak English: the English "V" sounds nothing like the Afrikaans "V". I don't think there is an equivalent sound in Afrikaans that you can compare it to.
Be aware of this, and take note of the original language of the word. As you know, #SouthAfrica has loads and loads and *loads* of names that are actually Afrikaans ("Vaal", "van <something>", etc).
See also the letter "J" as in names like "Johan", "Jacobus", etc. You don't want to get caught sounding like a foreigner. :D
-
As die SABC se stem stil word
Die voorsitster van die portefeuljekommitee oor kommunikasie, Khusela Diko, het op Maandag, 8 September ‘n ernstige waarskuwing uitgereik dat die SABC Se senders teen die einde van Dsember vanjaar deur hul diensverskaffer en seinverspreider Sentech afgeskakel kan word as gevolg van opgehoopte skuld. Sentech het gewaarsku dat hulle self nie meer kan bekostig om die SABC se sein te versprei sonder dat hulle nou begin plan maak om wel hulle te betaal nie. Hulle glo ook nie dat hulle met hulle bedrywighede kan voortgaan onder hierdie omstandighede na die einde van Desember nie.
https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/610243-total-blackout-warning-for-the-sabc.html
Die SABC is die grootste verbruiker van Sentech se dienste en Sentech bloei tans R70 miljoen uit om die SABC se seinverspreidingskoste te subsidieer omdat hulle eenvoudig nie hulle diensfooie betaal nie.
Op 23 Julie vanjaar het die SABC se hoofuitvoerende beampte, Nomsa Chabeli, ook gewaarsku dat Senteck die senders kan afskakel as gevolg van uitstaande skuld.
https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/603666-sabc-total-blackout-warning-2.html
Verder is daar ook nog die kostes om die SABC se analoog- en digitale televisiesenders tegelyktydig aan die gang te hou in plaas daarvan om heeltemal na die digitale platform toe oor te skakel. Die analoog senders word nog in vier provinsies aangehou terwyl vyf provinsies heeltemal oorgeskakel het na die digitale uitsendings van die SABC.
Hierdie kostes is ook hoofsaaklik deur Sentech gedra. In November 2024 het die departement van kommunikasie en digitale tegnologie bekend gemaak dat hierdie dubbele uitsendings sowat R1.23 miljard gekos het oor die laaste tien jaar.
https://mybroadband.co.za/news/broadcasting/571133-expensive-tv-migration-problem-in-south-africa.html
Dit alles as gevolg van die regering se uiters stadige en onbekwame proses wat gevolg is om die oorskakeling van analoog na digitale uitsendings moontlik te maak. Daar was eers die stryery oor watter digitale standaard gebruik sou word. Uiteindelik is toe besluit om die Europese DVBT 2 standaard te gebruik.
Toe kom die hele proses om digitale dekodeerders te versprei aan huishoudings wat nie kon bekostig om dit self te doen en dan oor te skakel na digitale uitsendings toe nie. Lede van die publiek moes forms invul waarin hulle inkomste verklaar word. Slegs laags besoldigde werkers kon kwalifiseer vir hierdie gratis dekodeerders. Daar is egter ook nog diegene in die laer middelklas wat ook nie kan bekostig om na die digitale uitsendings toe oor te skakel nie, maar hulle kwalifiseer nie vir die regering se dekodeerders nie en ongelukkig het privaat diensverskafeers en handelaars van sulke toerusting nie veel moeite gedoen om digitale dekodeerders te bemark wat wel in die ope mark aangekoop kon word nie. Ek moes self maar by aanlyn handelaars gaan soek vir sulke dekodeerders wat beskikbaar was.
Die SABC en ETV is albei bang dat hulle kykers kan verloor indien die analoog senders heeltemal afgeskakel sou word.
Terwyl die SABC, Sentech, ETV en selfs Multichoice stry oor die digitale migrasie en wie dalk die moontlike huishoudelike heffings moet invorder wat moontlik die verouderde televisielisensies moet vervang, neem stroomdienste al meer oor. Daar was selfs al oorwegings om belastings teen stroomdienste te hef om die SABC te red. Twee honde baklei oor ‘n been en die derde gaan daarmee heen.
Daar is egter groot kommer oor die gevolge van so ‘n sendersluiting vir SABC se televisie- en radio-uitsendings. Hoewel die kwaliteit van televisie-uitsendings se inhoud op die SABC se kanale drasties agteruit gegaan het, het radiodienste soos Radio Sonder Grense steeds probeer om goeie programme aan te bied ten spyte van knypende geldtekorte wat ook maar besnoeiings aan hulle programvervaardiging en personeelure veroorsaak het. Dan is daar ook nog die radiostasies wat ander taalgroepe en bevolkingsgroepe bedien. Hierdie dienste het nog altyd ‘n belangrike bydrae gelewer om hulle onderskeie gemeenskappe ingelig te hou, te vermaak en om die kultuur uit tebou.
Dink byvoorbeeld aan RSG se radioteater, inligtingsprogramme oor regsake, mediese aangeleenthede, besigheid, kinderopvoeding en sielkunde. Dan ook nog waardevolle hoorbeelde wat uitgesaai word oor interessante mense, onderwerpe of geskiedkundige gebeure.
Radio speel ‘n baie belangrike rol vir diegene wat bedags by die huis is en nie altyd kontak met ander mense het nie.
Wat gebeur met onafhanklike radiostasies wat ook van die infrastruktuur van Sentech afhanklik is? Ek dink veral aan stasies wat voorheen aan die ou SAUK behoort het maar wat na 1994 geprivatiseer is en aan opkomende mediamaatskappye verkoop is. Van hierdie stasies deel op sommige plekke steeds hulle torings met bestaande SABC senders. Gaan hierdie radiostasies dan ook afgeskakel word of gaan ulle betyds oorgeskakel word na hulle eie senders? Of kan Senteck wel individuele senders op een toring afskakel?
Dis voorwaar ‘n voorreg om in ‘n gebied te kan bly waar daar onafhanklike radiostasies beskikbaar is op FM. Dit sluit gemeenskapsradio en handelsradio in. Veral Afrikaanse gemeenskapsradio het vir my persoonlik groot waarde. Ongelukkig is daar groot dele van Suid-Afrika waar daar baie min of geen sulke dienste beskikbaar is nie. Dis meestal die SABC se stasies en die voormalige streeksradio van die ou SAUK wat beskikbaar is met miskien ‘n onafhanklike streeksradiostasie wat byvoorbeeld nie in Afrikaans beskikbaar is nie. Gelukkig kan mens darem na Afrikaanse gemeenskapsradio luister via die internet. Maar dit trek data en almal het nie noodwendig toegang tot onbeperkte internet nie. Verder het baie mense wat perfek sou kon baat by sulke uitsendings nie die tegniese vaardighede om dit te kan luister nie. Mens dink veral aan ouer persone.
Verder kan daar ook vrae gevra word oor die kwaliteit van programme wat moontlik verlore kan gaan indien die SABC se senders wel einde Desember gesluit gaan word. Sal onafhanklike stasies ook radioteater, inligtingsprogramme en hoorbeelde kan uitsaai soos wat die SABC se radiodienste gedoen het? Sal hulle ook die kultuurbehoeftes van hulle luisteraars verstaan en materiaal kan aanbied wat daarby aanpas? Dink maar aan RSG se spesiale programme vir Kersvees en Paasfees?
Afrikaanse gemeenskapsradio probeer wel om hierdie behoeftes te vervul. Hulle bied wel inligtingsprogramme aan oor gesondheid, landbou, gemeenskapsaktiwiteite en selfs kulturele insetsels soos spesialiteitsmusiekprogramme. Hierdie uitsaaiers het egter beperkte hulpbronne en dit sal byvoorbeeld moeilik vir hulle wees om dramas en hoorbeelde aan te bied. Daar is net nie die nodige kapitaal en personeel daarvoor nie.
Die minister van kommunikasie, MNR. Solly Malatsi, het wel aangedui sy departement het ‘n diensverskaffer aangestel om ‘n befondsingsmodel vir die SABC te ontwerp. Hoe lank gaan so ‘n proses neem? Gaan iemand dit wel regkry om ‘n haas uit die hoed te pluk tussen nou en Desember of gaan ons wel ‘n stil, donker tyd tegemoed in die nuwe jaar?#Afrikaans #digitaleMigrasie #Radio #SABC #Sentech #TV #wanbestuur
-
Veels Geluk Liewe Vroutjie
Veels geluk liewe vroutjie, my hart se skat so rein,Omdat jy verjaar en ons liefde behou so fyn.Mag die Here jou seën met vreugde en met krag,En ons saam deur die jare loop, dag na dag.Veels geluk liewe vroutjie, met jou oë so blink en helder,Jy maak my wêreld vol sonskyn, selfs in die donkerste kelder.Mag ons dae gevul wees met lag en met droom,En ons liefde groei sterker, soos ’n rivier in vloedstroom.Veels geluk liewe vroutjie, my maatjie deur dik en dun,Omdat jy verjaar, in ons […]https://lastingminutes.wordpress.com/2025/08/31/veels-geluk-liewe-vroutjie/
-
https://www.alojapan.com/1357522/jesse-kriel-leaves-fans-in-awe-with-his-remarkable-language-skills/ Jesse Kriel leaves fans in awe with his remarkable language skills #@blacquebull #@sgm_podcast #@user121292929845 #Afrikaans #CanonEagles #CapeTown #English #FAF #FafDeKlerk #isixhosa #isizulu #Japan #JapanNews #Japanese #JapaneseNews #jesse #JesseKriel #KwazuluNatal #LanguageInclusivity #MzwandileStick #Ndicel'I13Ngaphandle #news #NgiyabongaMqeqeshi #NguniLlanguage #SouthAfrica #springbok #Springboks #star #tiktok #world #Yokohama In a
-
https://www.alojapan.com/1357522/jesse-kriel-leaves-fans-in-awe-with-his-remarkable-language-skills/ Jesse Kriel leaves fans in awe with his remarkable language skills #@blacquebull #@sgm_podcast #@user121292929845 #Afrikaans #CanonEagles #CapeTown #English #FAF #FafDeKlerk #isixhosa #isizulu #Japan #JapanNews #Japanese #JapaneseNews #jesse #JesseKriel #KwazuluNatal #LanguageInclusivity #MzwandileStick #Ndicel'I13Ngaphandle #news #NgiyabongaMqeqeshi #NguniLlanguage #SouthAfrica #springbok #Springboks #star #tiktok #world #Yokohama In a
-
Goeie môre
#BonDia
Idioma: #Afrikaans
#BondDia -
High school student-led protests in South Africa began on the morning of 16 June 1976 in response to the introduction of Afrikaans as the medium of instruction in local schools. Known as the Soweto uprising, an estimated 20,000 students took part in the protests. The police fired teargas and live ammunition on demonstrating students. The official count is that 176 protesters were killed, but actual estimates are much higher.
-
…Despite his conciliatory nature, however, even #Ramaphosa wasn't able to hide his
frustration after 59 #white #Afrikaans South Africans who were granted *#refugee* status by the #Trump admin arrived in the #US last week.Ramaphosa said given that there is no persecution of the minority group, the #Afrikaners who left for the US were simply white people who didn't want to live under #Black majority rule.
#Disinformation #propaganda #FactCheck #TrumpLies #WhiteSupremacy #racism #geopolitics
-
@heidilifeldman funny that one of the first #USAID programs to be defunded was in #SouthAfrica and now #afrikaans are given refugee status. It is just as if there was something or someone in government with a SouthAfrican chip on their shoulder 🤔 ...
-
The #Trump government has officially granted 54 #Afrikaans #SouthAfricans, #white descendants of mainly Dutch colonizers, #refugee status & they are expected to land in the #US on Monday May 12, three sources with knowledge of the matter have told NPR.
#law #immigration #Afrikaners #WhiteSupremacy
https://www.npr.org/2025/05/09/nx-s1-5391815/first-afrikaners-granted-refugee-status-due-to-arrive-in-u-s -
Eva van Vandag 🍃 (Hart van die Huis) ❤️🏠
Sy’s die stilte voor sonsopkoms se sug,die sagte gewig van ’n kind teen haar rug.Sy’s die vlam in jou haard, die reuk van gebak,die warmte wat wag as jou wêreldjie knak.Haar oë sien alles — jou pyn en jou moeg,sy maak jou weer reg met ’n glimlag en soen.Sy’s nie net jou vrou nie — sy’s jou skans,jou rus, jou begin, jou laaste kans.Haar lyf is gemaak vir meer as plesier,dis ’n tempel van krag, van genesing, van vuur.Sy’s die water wat loop waar jy droogte onthou,wat in […] -
Die Verbode Fees
Sy trek jou in met vurige grasie,’n Sondige glimlag, engel adorasie.Haar borste — twee altaars, ontbloot in smag,Jou denke gesmoor in wellus se mag.Sy fluister laag, haar asem warm,Elke woord ’n vlam, elke sug ’n sjarm.Jy voel haar hitte, warm en teer,Jou denke val, haar lyf regeer.Sy maak haar oop, haar dye wyd—Jy val haar in, jou lot bevryd.Gestu op soos ’n dol besetene,Beheers deur lus, vervloek, vergete.Haar kreune klink soos heilige lied,Sy trek jou in, haar dors versadig […]https://lastingminutes.wordpress.com/2025/04/25/die-verbode-fees/