#mulog — Public Fediverse posts
Live and recent posts from across the Fediverse tagged #mulog, aggregated by home.social.
-
Die klein gelukkies! Gister moes ek inderhaas weer 'n ou stuk kode wat ek aan gewerk het uit die argief krap en wou aanteken funksionaliteit (logging functionality) byvoeg. Voorheen het ek geweet van #MuLog vir #Clojure en wou dit in die #Babashka kode sit. Na 'n gespook leer ek van #Timbre en alles is weer reg! ❤️
Ek moes net rond-speel hoe om die "spit appender" funksionaliteit self te doen want core appenders blyk nie beskikbaar te wees nie.